Hierdie besonderse 21 hektaar plaas bied die perfekte kombinasie van produktiewe landbougrond en rustige plaaslewe. Geleë langs die pragtige Mooirivier en slegs 10 km vanaf Potchefstroom, is hierdie eiendom ideaal vir veeboerdery, kleinskaalse landbou of as 'n ruim leefstylplaas.
Plaas Kenmerke:
21 Hektaar grond
Geleë langs die Mooirivier
Slegs 10 km vanaf Potchefstroom
7 km ingelyste waterregte
12 Hektaar wyding, verdeel in kampe
7 Hektaar plantbare grond
Boorgat met windpomp en opgaartenk
Drukgang vir veehantering
Perdering
3-Fase Eskom krag
Drakrag van ongeveer 6 beeste per hektaar
Woonhuis:
Ruim 4-slaapkamer woonhuis wat bestaan uit:
4 Slaapkamers
Kombuis
Opwaskamer
Sitkamer
Woonkamer
Eetkamer
Studeerkamer
1 Volledige badkamer
Motorhuis
Buitekamer
Alarmstelsel
Bykomende Verbeterings:
Werkershuisie
Hokke
Hierdie plaas bied uitstekende infrastruktuur, volop water en baie potensiaal vir die koper wat op soek is na 'n winsgewende boerdery of 'n rustige leefstyl naby die dorp.
Moenie hierdie unieke geleentheid misloop nie!
Kontak Ashanté of Rosemary vandag om 'n privaat besigtiging te reël.