Validation Header

Validation desc

POA | Farm for Sale in Sannieshof

Delareyville, Sannieshof

2

47 Ha Vrugbare Plaas met Uitstekende Ontwikkelingspotensiaal langs die N14 – Sannieshof

Hierdie besonderse 47 hektaar eiendom is ideaal geleë net buite die rustige dorpie Sannieshof, met uitstekende sigbaarheid en direkte toegang vanaf die N14.

Van die totale oppervlakte bestaan ongeveer 40 hektaar uit bewerkbare lande, wat uitstekende geleenthede bied vir gewasverbouing of ander landbou-aktiwiteite.

Die eiendom beskik verder oor:

'n Netjiese en goed versorgde 3-slaapkamer woonhuis.
Voormalige, goed onderhoude CVO-skoolgeboue, wat maklik omskep kan word in woonstelle, personeelbehuising, 'n gastehuis, opleidingsentrum of ander kommersiële gebruik.
3-fase krag, ideaal vir landbou- of besigheidsbedrywighede.
Verskeie buitegeboue, stoorgeriewe en krale wat die funksionaliteit van die eiendom verder verhoog.

'n Groot bonus van hierdie eiendom is sy strategiese ligging langs die N14, wat uitstekende ontwikkelingspotensiaal bied. Die perseel is uiters geskik vir die ontwikkeling van 'n:

Oornag-truckstop
Vulstasie
Padstal of plaasmark
Restaurant of koffiewinkel
Werkswinkel of ander padverkeerverwante besigheid

Met sy unieke kombinasie van landbougrond, bestaande infrastruktuur en uitstekende ligging langs een van Suid-Afrika se belangrike vervoerroetes, bied hierdie eiendom 'n seldsame geleentheid vir beleggers, ontwikkelaars en entrepreneurs.

Moenie hierdie uitsonderlike geleentheid misloop nie. Kontak ons vandag nog om 'n besigtiging te reël en die volle potensiaal van hierdie eiendom self te ervaar.


Property Overview

Listing Number
117391158
Type of Property
Farm

Facilities

Bedroom
3
Bathroom
2
Kitchen
1

Building

Backup Water
Borehole, Water Tank

Farm Details

Distance From Town
0Km


Contact AgentWeb Ref 117391158

Send Agent a Message

A message will be sent to the Agent on your behalf.

By continuing I understand and agree with our Terms & Conditions and Privacy Policy.

Agency

Agency profile logo


Print Print

Latest Listings


  • Apartment / Flat for Sale in Bult South, Potchefstroom
    R 1 075 000

  • 3 Bedroom Townhouse for Sale in Van Der Hoff Park, Potchefstroom
    R 2 170 000

  • 3 Bedroom House for Sale in Potchefstroom Central, Potchefstroom
    R 1 999 000

  • 3 Bedroom House for Sale in Mooivallei Park, Potchefstroom
    R 1 590 000

  • 2 Bedroom Apartment / Flat for Sale in Die Bult, Potchefstroom
    R 1 130 000

Send

:
Remember Me?
Forgot your password?
Don't have an account?Register now
By continuing I understand and agree with our Terms & Conditions and Privacy Policy.