Die plaas is 356 ha groot en bied die volgende:
- 63 ha spilpunt met die nodige waterregte en sertifikate in plek.
- 93 ha droë lande
- 200 ha Natuurlike weiding.
- Besproeings water word verkry van rivier, kanaal.
- Genoegsame boorgate vir drink water en suipings.
- Bees en spaap krale en hanterings geriewe.
- Voerkraal vir beeste of skape.
- Genoegsame store en buite geboue.
- Netjiese huis en woonstel.
Die plaas kan as 'n lopende saak gekoop word en al die masjienerie toerustig en implemente kan addisioneel saam gekoop word.
Kontak vir meer inligting.